rimg_1400
Het jy gehoor?

FOTO’S: Donnalee agter die kameras

Donnalee voor die kamera

Al die uitrustings wag vir die voorblad-fotosessieFanie en Donnalee gesels

Fanie Cronjé kyk na die finale produk

Donnalee Roberts vir die Januarie-uitgawe fotosessieFanie maak seker alles lyk reg en Donnalee lyk pragtig

Donnalee is popmooi voor die kameraFinale afrondings op Donnalee se grimering

Karen van Wyngaard (haarstilis) en DonnaleeKaren van Wyngaard maak seker Donnalee se hare lyk perfek

Donnalee word grimeer deur Michel Ingoglia

Donnalee voor die kameraDonnalee Roberts

Nóg in jou Januarie 2012-uitgawe van SARIE

  • 7de Laan se Donnalee op reis van Venesië tot die Maledive + foto’s uit haar album
  • 2012: Geen eindtyd, maar ‘n jaar van omgee 
  • Sanger Jan Blohm se vrou praat ná stromjaar: “Ek het hom lief, hy sal regkom”
  • Charlize: verklap ná 19 jaar haar skool-‘crush’. SARIE vind hom in die noorde!
  • Victor Matfield: My rugbybeste daai 2 Soweto-‘games’
  • Dana Snyman: Jong dokter steel sy hart
  • BEWEEGSA: Staan jou skaal stil?
  • Bly self uit die rooi

  • janeen matare

    Pragtig !!!!

  • Sanet Jansma

    Supermooi !!!!!!!!!!!!!!!!!

  • Nancy O’Henry

    Love the pics. . .she’s beautiful inside and out.

  • Christina Schloss

    OMG Donnalee you look beautiful!! It’s Christina, one of the twins from Toledo, OH! I couldn’t believe it when Jessica told me your career in South Africa. How incredible!! I tried connecting with you on Facebook or twitter but can’t find you. If you happen to read this look me up! @cmschloss on twitter and Christina Schloss on Facebook! So proud of you!

  • Christina Schloss

    OMG Donnalee you look absolutely GORGEOUS!! This is Christina, one of the twins from Toledo, OH. I couldn’t believe it when Jessica told me your career. How incredible!!! I tried to connect with you via twitter or Facebook but couldn’t find you. If you happen to read this look me up on twitter @cmschloss and Christina Schloss on Facebook. I’d love to catch up!

  • Karin

    Mal oor haar – sy is besig om ‘n baie goeie aktrise ook te word

  • Dina janesn

    ek lief haar sy is pragtig

  • Carel Greyling

    Donnalee is lag-lag een van die mooiste en natuurlikste aktrises in die land. Sy sal seker enige hart bollemakiesie laat slaan. Sy sal dit beslis nog ver maak, ook op die internasionale toneel. Ek dink egter sy moet eerder hier bly anders is sy vir Suid-Afrika verlore (kyk maar na Embeth en Charlize !). Hou so aan Donnalee, jy hou ons almal se harte warm !

  • Melanie

    Beeldskoon en baie pragtig…’n ware engel hier op aarde!

  • Elle

    Ongelooflike foto’s van Donnalee. Nooit besef sy is so pragtig en veelsydig nie. En in daardie voorbladrok… asemrowed. Pssst, jy bly my fave karakter op 7e Laan.

  • Johan – Gert – Tina en gesin

    Die allermooiste girl op ‘n Sarie voorblad ooit! Sal nie omgee om op elke voorblad uitgawe vir haar te kyk nie!

  • Van den heever

    OMW wow!!!!!!!

  • Melanie Hartzenberg

    Sy is so natural en kon eintlik ‘n model gewees het! Stunning!! Ek skat die personality dra ook by!!!

  • Vlinder

    Sy is voorwaar een van die mooiste aktrises in Suid-Afrika! Boonop is sy nog nederig ook!! Absoluut mal oor haar. Hou so aan Donnalee, jy gaan nog ver kom in die lewe.

  • Fran

    Die foto van waar sy op die bank kruisbeen sit is pragtig natuurlik en so kalm in vandag se lewe. Sou self ‘n mooi voorblad foto maak.

    Julle bly ‘n stunning tydskrif.

  • AMANDA

    SO WAAR PRAGTIG EN BAIE NATUURLIK. OOK IN 7DE LAAN ALTYD NETJIES EN STYLVOL. HOU SO AAN, POP, JY GAAN NOG VER KOM.

  • Michelle

    Wat ‘n pragtige mens.!!!!!!

  • Michelle

    wow pragtige foto"s! gerber is lucky met n mooi vrou soos jy!