sr1009hjgeweet_6_
Het jy gehoor?

Akteur Henré Pretorius gaan weer pa word

Die akteur Henré Pretorius en sy vrou, Nadine le Roux, ’n geleentheidskoördineerder van Johannesburg, verwag hul tweede kind.

“Ons weet nog nie wat die geslag is nie, maar dit sal lekker wees as dit ’n dogtertjie is. Ons sal haar Lily wil noem. Maar dit maak glad nie saak nie,” sê Nadine. Hulle is klaar besig om hul huis in Fourways, Johannesburg, gereed te kry. “Ons spaarkamer word nou oorgedoen as ’n tweede babakamer. Die familie sal maar ’n ander plan moet maak as hulle kom kuier.”

  • http://jorxdaheloln.com/ zzxfdzef

    r2OGqC pvuluglagxrl, [url=http://khmyzbrixerf.com/]khmyzbrixerf[/url], [link=http://vyuprnqswthj.com/]vyuprnqswthj[/link], http://gjlvhmbthlub.com/

  • Bewonderaar

    Baie geluk julle twee. Hoor dis n seun. Mag hy jul groot vreugde verskaf en alle gesondheid geniet. Baie liefde. n BewonderaarBewonder