Corine en haar man op hulle troudag
Het jy gehoor?

Aktrise Corine du Toit swanger

Die aktrise Corine du Toit het pas op Facebook aangekondig dat sy swanger is.

Corine du Toit en haar man, Raz Jensen, verwag ‘n baba. Hulle het in April 2011 verloof geraak en later getrou. Hier’s die eerste foto van hulle klein ‘alien’ soos Corine die foto beskryf.

En dit klink asof Raz nét weet hoe om na sy swanger vrou te kyk. Sy’t onlangs getwiet:

On the couch, legs up, fire burning, husband making dinner #perksofbeingpregnant

Baie geluk, julle!

Baba du Toit

Klein Baba du Toit (Foto: Twitter)