FOTO Instagram/ @roelinedaneel

FOTO Instagram/ @roelinedaneel

Het jy gehoor?

Aktrise Roeline Daneel se Griekse wittebrood

Op 7 Mei het die aktrise Roeline Daneel en haar argitekman, Werner Lotz, ewige trou aan mekaar beloof voor 120 gaste. 

Die feestelike troue het plaasgevind op Roodezand, ’n vrugteplaas net buite Tulbagh. Nou hou die paartjie ’n Griekse wittebrood op die eiland Kreta.

Hulle het foto’s op sosiale media gedeel.

#rotzhoneymoon #mirabellobay #crete #greece

A photo posted by Roeline Daneel (@roelinedaneel) on

#rotzhoneymoon #crete #greece A photo posted by Roeline Daneel (@roelinedaneel) on

Cherries, olives and goats milk cheese picnic on the beach. #rotzhoneymoon

A photo posted by wernerlotz (@werner_lotz) on

Greek coffee is not totally my vibe, but this was quite a sweet people watching spot #crete #greece #rotzhoneymoon A photo posted by Roeline Daneel (@roelinedaneel) on

Date night with my wife. #rotzhoneymoon

A photo posted by wernerlotz (@werner_lotz) on

State of decay. #rotzhoneymoon

A photo posted by wernerlotz (@werner_lotz) on

Lunch #Crete #rotzhoneymoon

A photo posted by Roeline Daneel (@roelinedaneel) on

Roeline being pious #rotzhoneymoon

A photo posted by wernerlotz (@werner_lotz) on

So much pretty #Elounda #crete #greece #rotzhoneymoon

A photo posted by Roeline Daneel (@roelinedaneel) on

#rotzhoneymoon

A photo posted by wernerlotz (@werner_lotz) on

#rotzhoneymoon

A photo posted by wernerlotz (@werner_lotz) on

Chania backstreet boy #rotzhoneymoon #Chania #crete #greece

A photo posted by Roeline Daneel (@roelinedaneel) on

Breakfast with a view. #Chania #crete #greece #rotzhoneymoon

A photo posted by Roeline Daneel (@roelinedaneel) on

Ná hul wittebrood spring Roeline sommer dadelik weer aan die werk.

“Ek skiet in Junie aan die tweede seisoen van die reeks Boland Moorde. Ek reis ook met die toneelstuk Pa na die Vryfees in Bloemfontein en die Kalfiefees op Hermanus. Krotoa, die film waaraan ek onlangs gewerk het, word in 2017 uitgereik.”

En Werner het onlangs sy eie argiteksfirma, L-L Architects, saam met sy vennoot en strooijonker, Michael Lumby, begin.

“Ek is mal oor hul werk en baie opgewonde om te sien wat hulle gaan vermag.”

Kyk hul pragtige troufoto’s hier.

Lees nou

TROUFOTO’S: Riaan Manser en Vasti

Ons gunsteling-Instagrams van die week!

Julia Roberts kaalvoet op rooitapyt