Het jy gehoor?

Aktrise verloor 25 kg, het nog 20 om te gaan…

En sy kyk beslis nie terug nie, berig People.com

Sy’t op Twitter laat weet dat sy darem verby die halfpadmerk is.

Wat is haar geheim? Sy’s op die Organic Liaison-program, een wat sy self verlede jaar bekendgestel het. Van haar aanhangers het ook die moeilike pad saam met haar aangedurf. Hulle inspireer haar.

“Duisende mense het al sukses gehad met my nuwe program,” het Alley (59) vir People-tydskrif gesê.
“Niks maak my meer gelukkig as om oor hulle persoonlike oorwinnings te lees nie. Hulle inspireer my op my pad na gewigverlies, en ek’s dankbaar daarvoor.”

Kirstie Alley

Kirstie voor haar dieet. (Bron: www.imdb.com)

  • Cynthia

    Hi Kirstie,

    Is skoon jaloers, ons is noual amper 3 jaar uit SA uit en bly in Dubai, ek sukkel al 4 jaar na my seun se geboorte om gewig te verloor, dis n aklige gevoel en soms wil ek nie eers in die speel kyk nie, mense se ek lyk nie sleg vet nie maar vir my lengte maak dit my erger lyk, is van n 0 na n 38 broek, so ja het jy nie vir my ook n plannetjie wat kan help nie asb. Ek is baie trots op jou en jou gewig wat so mooi af gekom het dit vat baie van n mens! Sterkte vorentoe.

  • vtsidcp

    P4XYZV yrjemqkoathn, [url=http://vnynrzxrtwim.com/]vnynrzxrtwim[/url], [link=http://joycytybfbbz.com/]joycytybfbbz[/link], http://muhklgbcirir.com/

  • Christa van der Walt

    Nee…sy het al ver oor n 100 pd verloor….sy luk fantasties!!!! Ek wens iemand wil haar produkte hierheen bring, ek sal eerste in die ry staan!!!!!