010814SRM076
Het jy gehoor?

Al die blogs op SARIE.com – lees dit hier

Ons SARIE.com-bloggers deel daagliks hul stories, foto’s en ervaringe – en daar is ‘n blog vir jóú om te lees.

Wil jy ook blog? Stuur jou blog-idee na louann.stone@sarie.com vir oorweging

Verhoudingblog deur Grete Becker
Is jou verhouding in ‘n doodloopstraat? Praat jy en jou maat te min? In dié nuwe blog gee Grete Becker,’n Imago-terapeut van Kaapstad, paartjies weekliks raad en perspektief tydens enige fase van ‘n verhouding

185286690-570x623

“Daar’s ‘n tiener in my huis!”

“Ek is die ma van ’n 14-jarige seun. Need I say more . . . Maar, hy is my hart se punt. Sien, ek is ’n enkelma en moet letterlik pa staan vir al die vraagstukke: ‘Wanneer mag ’n mens ’n meisie soen?’ en tussendeur word daar ge-whatsapp . . .” Volg Carollize en haar tiener se reis deur sy 14de jaar.

Tiener

Gary Rom-haarblog

Bekendes soos Melinda Bam, Karlien van Jaarsveld en Dunay van Heerden vertrou Gary Rom en sy span met hul hare. Nou blog dié span van Gary Rom Hairdressing in Gauteng vir ons oor alles wat jy moet om jou hare mooi en gesond te hou.

Made with Repix (http://repix.it)

SAARTJIE se blog

Sy shop, sy wys vir jou straatstyl, sy is by elke plaaslike mode-bekendstelling en skryf oor die nuutste giere en trends op die loopplank. Volg haar op SARIE.com 

K6E61761-533x800

“En toe’s daar vier!”

Anja van der Berg (32) is ’n ma wie se lewe handomkeer verander met die onverwagte nuus van nóg ’n baba. Boonop het haar man pas ’n nuwe werk in KwaZulu- Natal aanvaar en haar ondersteunings- netwerk sit honderde kilometers ver in Johannesburg!

My gunsteling-toppie en my man laat my altyd lag!

Mariza se dieetblog

Jy het gedurig 101 vrae: Is klapperolie goed vir my? Hoe eet ek gesond uit? Wat moet ek eet om ’n plat maag te kry? . . . Al dié vrae beantwoord dieetkundige Mariza van Zyl weekliks in haar dieetblog. Jy kan ook jou vrae vir haar aanlyn stuur.

sop_3_200w

010814SRM076