Hilaria, Alec en Ireland
FOTO: Gallo Images / Getty Images

Hilaria, Alec en Ireland FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Alec Baldwin raak weer pa – só lyk die aankondiging

 

Die akteur Alec Baldwin en sy vrou, Hilaria, verwag hul tweede kind – en hulle het dit met dié mooi gesinsfoto aangekondig. 

Die 56-jarige akteur en die joga-instruktrise Hilaria het hul goeie nuus op Instagram gedeel.

Alec en Hilaria is reeds die ouers van Carmen (17 maande). Alec is ook die pa van die 19-jarige model Ireland (hooffoto) uit sy huwelik met Kim Basinger.

FOTO: People

FOTO: People

Bron: Just Jared

Nóg swangerskap-aankondigings

Met sosiale media raak mense al hoe meer kreatief met die maniere waarop hulle aankondig dat hul swanger is. Hier is nóg maniere waarop bekendes en ander mense dié nuus aangekondig het:

FOTO: Instagram  @jessicadaneker </a

FOTO: Instagram @jessicadaneker

Sangeres Carrie Underwood het vir haar twee honde truie laat maak waarop daar staan dat hulle nou ouboet en ousus gaan word.

Lees ook