Het jy gehoor?

Alice in Wonderland betower weer

Wanneer Alice in die hasegat aftuimel, ontdek sy ‘n opwindende onderwêreld vol karakters soos die gekke Mad Hatter (Johnny Depp), Cheshire Cat (Stephen Fry se stem), ‘n stokende ruspe genaamd Absalom (Alan Rickman se stem), White Rabbit (Michael Sheen) die White Queen (Anne Hathaway) en haar boosaardige ouer suster wat die onderwêreld regeer, Queen of Hearts.

Besoek die Alice in Wonderland-webtuiste.

Raai wie speel die Red Queen?

Queen of Hearts (Wie&aposs dit?)


  • Maryke Meyer

    Johnny Depp is ‘n uitstekende akteur, hy sal beslis die mad hatter karakter tot sy volle glorie bring. Ek sien uit daarna om die fliek te sien.

  • alice kingsley speel die red queen,en kan nie wag om die movie te sien nie.

  • Klara van Zyl

    Ek het die film in 3D gaan kyk, en ek dink dit was fantasties. Die Storie lyn het my aandag heeltyd gehad. Natuurlik werk Johnny Depp en Tim Burton al so lank saam dat net die beste van Johnny Depp deur geskyn het. Ek sal eenige iemand aanraai om dit te kyk en vir die gene wat gedink het dit is te erg vir kinders. Nee wat ek dink hulle sal dit baie geniet.