fireshot_capture_003_alicia_keys_wedding_photo_official_i_alicia_keys_swizz_beatz_just_jared_justjared_buzznet_com_2010_08_02_alicia_keys_wedding_photo_official
Het jy gehoor?

Alicia Keys trou – VIDEO en foto’s. Wat dink jy van daardie rok?

Alicia Keys, sanger van die gewilde New York-liedjie, het einde Julie stilletjies met Swizz Beatz, ‘n rapper, getrou, berig Just Jared. Die paartjie verwag in November 2010 hulle eerste kind.

Deepak Chopra, een van Alicia se goeie vriende en ‘n bekende spiritualis, het hulle getrou. Alicia het ‘n Vera Wan-rok gedra en Swizz was handsome in sy Tom Ford-pak.

Swizz se regte naam is Kasseem Dean en hy het reeds twee seuns, Kasseem Jr., 3, en Prince Nasir, 9, uit ‘n vorige verhouding.

Alicia Keys
Dis een van die rokke wat sy gedra het.
Wat dink jy van haar trourok?
 

Hier is ‘n video:

  • http://qkazatydtyez.com/ kbctfnlrsbj

    yKBIji wtmgelyslhvc, [url=http://wwxfrgoojymy.com/]wwxfrgoojymy[/url], [link=http://edkofsepvjyq.com/]edkofsepvjyq[/link], http://rxhtldctekca.com/