FOTO Instagram / @bobbyvanjaarsveld

FOTO Instagram / @bobbyvanjaarsveld

Het jy gehoor?

Alison en haar skoenlappervlerke

Augustus is vrouemaand. Ons is trots op al die sterk vroue in Suid-Afrika. En dié maand wil Alison Botha en Alison: the Movie ’n revolusie begin.

Die veldtog #butterflyrevolution is gegrond op die omstrede advertensie in 1999, Real Men Don’t Rape, wat Oscar-wenner Charlize Theron saam met die organisasie People Against Woman Abuse (Powa) verfilm het.

Dié advertensie het kritiek ontvang omdat dit mans uitgesonder en geëtiketteer het as die “aggressiewe oortreders”. Die #butterflyrevolution wil nie een geslag uitsonder nie, maar eerder ’n stem vir die stemloses gee – álmal kan slagoffers wees, vroue sowel as mans, oud sowel as jonk. Bekendes soos Christia Visser, Bobby van Jaarsveld, Victor Matfield, Kim Engelbrecht, Jack Parow, Elana Afrika-Bredenkamp, Francois van Coke, Sandra Prinsloo, Armand Aucamp en Alison Botha is reeds deel van dié veldtog.

Hoe werk die #butterflyrevolution?

Dis soortgelyk aan die #Icebucketchallenge: een persoon nomineer ander mense. Jy skryf op ’n wit bordjie waarom jy deel van die #butterflyrevolution is. Dié veldtog glo dat een mens se stem, soos ’n skoenlapper, ’n merkwaardige verskil kan maak.

Kyk wat sê dié bekendes:

Christia Visser

The Revolution has begun @thebutterflyrevolution #ButterflyRevolution … On this, the first day of Women’s month 2016 I urge you to speak up. At a time when abuse against women and children has become all too common, let’s make our voices heard… https://youtu.be/otTqrSesfYU …A piece of white paper with your voice on it and Tag, it’s about an attitude and every voice counts if you would Join the Revolution @anliastar @alexpiaramcg @antonjeftha @amalia1uys @ryankrugerthing @angeliquegerber83 @molnaranika @galaezra @judithatelier @de_apie @anelalexander1 @emo_adams @marcelleaucamp @nadzwadz @andrea_wessels @annleecouture @drewokennedy @armandt_ @almarieviraltyd @armonbarnard @iammpaige @anne.mclaren @erinsmyliemua @eugenerabe @damiandeallende @leighanne_will @dave_beamish @kylegrant_adam The butterfly is our symbol for femininity and change. So our revolution is about that butterfly effect; the scientific theory that a single occurrence, no matter how small, can change the course of the universe forever, because we too don’t doubt that a small group of thoughtful, committed citizens can change the world. And as Margaret Mead said, indeed, it’s the only thing that ever has…

A photo posted by Christia Visser (@christia_v) on

 

 

Bobby van Jaarsveld

Die #butterflyrevolution begin… kom staan saam duisende ander! Woman abuse must STOP now. #joinus #WomensMonth https://t.co/DC9ZlYgC8r A photo posted by Bobby Van Jaarsveld (@bobbyvanjaarsveld) on


 

Victor Matfield

#butterflyrevolution

A photo posted by Victor Matfield (@victormatfield) on

 

Elana Afrika-Bredenkamp


 

Francois van Coke

I have joined the #butterflyrevolution cause I @laliewild

A photo posted by Francois van Coke (@francoisvancoke) on

 

Alison Botha


Besoek die webtuiste Alison The Movie vir meer inligting oor die #butterflyrevolution. Of volg die revolusie op Facebook.