The Voice M-184
Het jy gehoor?

Almal praat oor Vernon Barnard se ‘The Voice’-oudisie

Vanoggend praat mense oor twee goed – die Oscars en gisteraand se The Voice-episode.

Vernon Barnard het One Direction se “Story of My Life” gesing en die gehoor was gaande. Nie net het Vernon ’n fantastiese stem nie, hy het sy sig verloor toe hy 6 jaar oud was.

Bobby het dié 22-jarige gesmeek om hom as sy mentor te kies, maar Karen Zoid en Lira wou ook vir Vernon in hul spanne hê.

Vernon het uiteindelik vir Bobby gekies.

Kyk hier na sy oudisie:

Bobby kuier ook saam met ons by ons feesnaweek van 4 – 6 Maart! Kry jou kaartjie nou! 

30 days 1200 x 627 Cook off

30 days 1200 x 627 GOUD

Lees nou