Voormalige Mej. SA Shudufhadzo Musida skryf haar wêreld heel
Dis vier jaar sedert Shudufhadzo Musida as Mej. Suid-Afrika gekroon is, en steeds bereik sy nuwe hoogtes. Sy skryf boeke, ontwerp swemklere, speel model en is ’n entrepreneur. Hoekom nie? Die wêreld, glo sy, moet geleef word.