Zetske en haar man, Altus
FOTO Leana Clunies-Ross

Zetske en haar man, Altus FOTO Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Altus en Zetske verwelkom seuntjie

Die Afrikaanse akteurspaartjie Altus Theart en Zetske van Pletzen het vir die eerste keer ouers geword. Hul seuntjie is vanoggend gebore!

Die paartjie is in 2012 getroud. Altus het aan kykNET gesê dat sy lewe vanoggend vir ’n “tweede keer begin het”.

“Ek en Zetske is so geseënd om hierdie geskenk van die Here af te ontvang. Woorde kan nie beskryf hoe dit gevoel het om ons lyfie vas te hou nie.”

Baie dankie @rdkrenskedeklerk vir hierdie ongelooflike maternity foto’s! #maternityshoot #babybump @halomaternity

A photo posted by Zetske van Pletzen (@zetskevpletzen) on

“Viola” maxi dress in grey #halomaternity orders@zetske.co.za

A photo posted by Halo Maternity (@halomaternity) on

Baie geluk, Zetske en Altus!

Lees nou

Amalia se laaste dag op stel!

7de Laan-akteur “word ’n vrou”

Lekkerlees kinderboeke vir die skoolvakansie