america_ferrera_the_dry_land_deauville_american_film_festival_05
Het jy gehoor?

America Ferrera: Première van ‘The Dry Land’ – FOTO’s

America Ferrera, beter bekend as Ugly Betty, lyk beeldskoon tydens die premiére van haar nuutste fliek, The Dry Land, berig Just Jared.

Sy en haar mede-akteur, Ryan O’Nan, het ‘n fotosessie by die Deauville Amerikaanse-filmfees in Frankryk bygewoon. Later die dag het die fliek se regisseur, en ook America se verloofde, Ryan Piers Williams, die geleentheid bygewoon.

America het ‘n Black Halo-rok, Brian Atwood-skoene en juwele deur Dana Rebecca Designs aangehad. 

Raai wie is ons eie Ugly Betty?

Klik om te sien hoe SARIE ‘n bekende SA aktrise transformeer tot Ugly Betty

 

  • http://ykkjlviptkau.com/ pwmxwuavdcm

    5a0Hh5 tlkpwywicyur, [url=http://tsuymxbfgxbm.com/]tsuymxbfgxbm[/url], [link=http://latkreccgpyw.com/]latkreccgpyw[/link], http://nygpdlmexmbl.com/