Het jy gehoor?

Amerikaanse Presidentsvroue in Vogue oor die jare

Dié foto het op 11 Mei 1929 in Vogue verskyn, net ‘n maand voor die markte getuimel en die Groot Depressie ingesink het. Die foto het ‘n tradisie geskep en sedertdien het elke Amerikaanse presidentsvrou   in Vogue verskyn. Almal, van Eleanor Roosevelt, Jacqueline Kennedy, Nancy Reagan tot Michelle Obama, was in die tydskrif

Michelle Obama begin nou haar tweede termyn as presidentsvrou, en is wyd geliefd onder Amerikaners en die res van die wêreld. As styl-ikoon is sy al deur Vanity Fair as een van die top-10-stylvolste vroue in die wêreld aangewys.

Klik hier vir ‘n terugblik op die Amerika se Presidentsvroue in Vogue

  • Walda

    Ek wonder of mense sou gedink het hulle is smaakvol as hulle nie belangrik was nie? Van almal, is Rosalyn Carter, Barbara Bush en Hillary Clinton die mooiste, jammer Hillary Clinton het bietjie vergeet hoe om mooi te lyk toe sy ouer geword het. Jackie K lyk of sy gemaklik voel en straal stylvolle selfvertroue uit

  • Elvina

    Michelle Obama is pragtig en stylvol.