amor_enrique
Het jy gehoor?

Amor en Enrique!

Sy sê sy was bevoorreg om hom by sy vertoning verlede Donderdagaand te ontmoet. “Big Concerts het gereël dat ek ‘n foto saam met hom kon neem na die tyd!” Sy sê hy is baie spontaan en “plat op die aarde”.

”Ja, hy is n baie mooi man. Spierwit tande en ‘n sexy smile. Ons het so bietjie gepraat oor musiek, sy toer en vertonings.” Ongelukkig kon Amor nie lank met die hartebreker gesels nie.

”Ek het nog altyd van sy musiek gehou. Ek is mal oor Hero en sy Latino liedjies.”

Dit was regtig ‘n groot eer om hom te ontmoet, sug sy.

* Enrique se Hero:

  • Madeleine

    EERSTENS DIE FOTO DIT IS PRAGTIG DIT LYK OF AMORE DAAR HOORT .EK DINK DAAR IS GROTER DINGE VIR HAAR BESTEM.ALLES IN DIE LEWE GEBEUR MET N DOEL.EK DINK AMORE EN JOOST SOU BESLIS N KANS GESTAAN HET AS JOOST EERLIK MET HAAR WAS EN AL DIE LEUNS NIE SO OOPGEVLEK WAS NIE.SY SOU DIT BETER KON HANTEER SONDER LEUNS EN AL DIE INMENGING,DIE VERNEDERING WAS NET TE GROOT,SOMS IS ONS STERK OMDAT ANDER DIT WIL H?,EK GLO SY SAL NOU NOG TE MEER N GROTER SUKSES VAN HAAR LEWE MAAK AS WAT SY REEDS HET.AMRE IS N SKOONHEID BINNE EN BUITE

  • Alet

    Oeeee, Amor is soooo gelukkig. Sou so graag so ‘n ontmoeting wou beleef!!!!

  • Lischel Baker

    Amor, jou lucky girl!

  • Heila

    Amor…….dis mos hoe jy jou lewe vorentoe moet leef – vergeet van Joost – die man het jou baie seergemaak met sy eskapades – jy is pragtig en gebruik jou tweede kans vir sukses op die lewe!!!