Amor saam met Joost en hul kinders, Jordan en Kylie
FOTO: Facebook / Amor Vittone

Amor saam met Joost en hul kinders, Jordan en Kylie FOTO: Facebook / Amor Vittone

Het jy gehoor?

Amor: Joost was en is my eerste liefde

Ons moes vandag afskeid neem van die rugby-reus Joost van der Westhuizen, maar niemand voel die verlies soos sy naaste familie nie.

Amor Vittone het dié mooi boodskap vir en oor Joost op haar Facebook-blad gedeel:

Lees nou

Joernalis Odette Schwegler se ‘reis’ met Joost

Rugby-reus Joost van der Westhuizen sterf