Gaeby Botha en Luke Fish 
FOTO: Twitter @louifish

Gaeby Botha en Luke Fish FOTO: Twitter @louifish

Het jy gehoor?

AMPTELIKE FOTO’S: Naas Botha en Mark Fish se kinders speel model

Die tieners Gaeby Botha en Luke Fish het baie gemeen. Hulle albei is die kinders van groot sportsterre. Gaeby is die dogter van Naas Botha en Luke se pa is Mark Fish. Nou het dié twee sportiewe kinders ook hul lywe model hou!

SARIE.com het Vrydag foto’s gewys wat Luke se ma, Loui, van hom en Gaeby op Twitter gedeel het. Gaeby, wat ook een van die dae op die omslag van Armand Hofmeyr se nuwe CD is, maak groot opslae in die modelwêreld. Sy is ook ’n begaafde hokkiespeler.

Luke het ook nie net sy pa, Survivor SA se Mark Fish, se sokker-talent geërf nie. Dié aantreklike jong man is ook ’n opkomende jong model. Gaeby en Luke se agent, Laurie Botha van Model Management, het dié amptelike foto’s met SARIE.com gedeel.

Laurie is Naas Botha se broer.

Luke Fish FOTO: verskaf

Luke Fish
FOTO: verskaf

Gaeby Botha FOTO: verskaf

Gaeby Botha
FOTO: verskaf

WAT DINK JY VAN HIERDIE TALENTVOLLE TIENERS?