Prins George se amptelike Kersfoto's in 2014
FOTO: Ed Lane Fox/Kensington Paleis

Prins George se amptelike Kersfoto's in 2014 FOTO: Ed Lane Fox/Kensington Paleis

Het jy gehoor?

Amptelike Kersfoto’s van prins George vrygestel

Dié amptelike Kersfoto’s van prins George is pas deur sy ouers prins William en Kate Middleton vrygestel. Só berig die BBC.

Die foto’s laat-November by Kensington Palace geneem. Die fotograaf was prins Harry se privaat sekretaris, Ed Lane Fox, wat ook ‘n vryskutfotograaf is.

Prins George word binnekort ouboet wanneer sy boetie/sussie in April volgende jaar gebore word.

FOTO’S: Kate en William in New York

_79709533_princegeorge

Een jaar vir prins George – FOTO’S

_79710140_princegeorge1 _79710177_princegeorge2