FOTO: Elaine Otto Photography

Het jy gehoor?

Andriëtte Norman verwelkom eersteling

Die Afrikaanse sangeres Andriëtte Norman het vandag haar eersteling verwelkom. En dis ’n seuntjie!

Andriëtte het die goeie nuus op sosiale media gedeel. Haar seuntjie, Graham Harold Moolman, is net na 12:00 gebore. Haar man, Glynn, het op die foto gestraal van trots.

Graham Harold Moolman.Gebore net na 12h en gesond.Weeg 3.96kg.Dankie Liewe Jesus vir hierdie wonderwerkie.Niks kan die gevoel “beat” nie.xxx

A post shared by Andriëtte Norman (@andriette.norman.official) on

Die paartjie is in 2015 getroud. Glynn het reeds ’n oulike seuntjie uit sy vorige huwelik.

Die prentjie uit die oog van n kind.So mooi.x

A post shared by Andriëtte Norman (@andriette.norman.official) on

Lees nou

Dís hoekom jy suiker by jou sjampoe moet meng …

2017 se top 3-verloofringe

Bella Hadid praat oor The Weeknd