Het jy gehoor?

Andriëtte soos jy haar nog nie gesien het nie

“Dit was vir my ‘n jaar van self-ontdekking waarin ek regtig groot geword en myself leer ken het. Ek het geleer om nee te sê wanneer ek moet.” – Andriëtte Norman

Sy dra ‘n goue peplum-styl top van satyn (R360), Foschini. Wit romp met plooi-detail (R549), Forever New. Spykerhakskoene van leer (R599), Zara. Goudkleurige armband (R200), Lovisa.

* Kyk uit vir jou Kers-uitgawe van SARIE met Anna-Mart op die voorblad, vanaf Maandag 19 November 2012 op straat. Daar’s ook 6 spyskaarte vir enigiets van ‘n see-Kersfees tot ‘n goedkoop-Kersfees.

  • Erika

    Ag werklik daai rok pas nie by haar figuur nie.

  • Erika

    Did broekpak doen dit eerder vir haar sy vertoon slanker. Sy lyk pragtig in die broekpak

  • Ina Pretorius

    Andriëtte vir DIE ruitrusting moes jy ook maar NEE gesê het.. Ek is seker die stileerder het ‘n afdag gehad..

  • Ina Pretorius

    Vinger fout- moet uitrusting wees…
    Andriëtte is ‘n pragtige mens…Ek soek nie fout nie, maar werklik daar is soveel beter style wat haar figuur sou vlei…

  • Elmien

    Niks fout met Andriette se figuur en die rok nie. Ek dink nie die rok pas enige figuur nie – Victoria Beckham dalk – maar sy is honger!

  • Annemarie

    Ek stem! Dit doen niks vir haar – die style en kleure werk nie… 🙁