Anel Alexander

Anel Alexander

Het jy gehoor?

Anel Alexander by Mad Max: Fury se première – en kyk net Charlize se rok!

Anel Alexander is tans by die Cannes-filmfees in Frankryk om haar nuutste fliek, Sink, te bemark. Sy het op Twitter gesê sy het kaartjies vir die première van Charlize Theron se nuwe fliek, Mad Max: Fury.

Sy het foto’s gedeel van die rooi tapyt voor en ná die honderde gaste opgedaag het.

Screen Shot 2015-05-15 at 9.02.24 AM

Sy het ook voor die tyd ’n foto van die toegangskaartjies gedeel.

 

Charlize het soos altyd geskitter, dié keer in ’n geel Christian Dior Couture-rok. Mad Max: Fury begin vandag 15 Mei in teaters draai. Dit is die fliek waarvoor sy in 2012 haar hare afgeskeer het. 

Lees ook: