Angelique en  Jacques Potgieter
FOTO: verskaf

Angelique en Jacques Potgieter FOTO: verskaf

Het jy gehoor?

Angelique Gerber en verloofde, Jacques Potgieter, se 10 mooiste foto’s

Aktrise Angelique Gerber en die rugbyspeler Jacques Potgieter is verlief en verloof – en hulle deel graag mooi foto’s van hul avonture op sosiale media. 

Angelique het verlede jaar met SARIE.com gesels toe haar en Jacques se verhouding net begin vlamvat het.

“Hy lyk vir my soos ’n hooligan terwyl hy rugby speel! Maar ek is mal daaroor, want eintlik is hy baie gentle,” sê sy. Sy verduidelik dat Jacques nie net hope rugbytalent het nie, maar ook baie hard werk. “Hy gee 150% op die rugbyveld en hy doen dít eintlik met als in sy lewe. Ek is ook so.”

Missing you is unbearable! @jacquespotgieter7

A photo posted by Angelique Gerber (@angeliquegerber83) on

There is no words to describe my love for this man @jacquespotgieter7 thank you for loving me unconditionally❤️❤️❤️

A photo posted by Angelique Gerber (@angeliquegerber83) on

#tbt to an amazing time in Fiji with my sexy fiancé @angeliquegerber83 A photo posted by Jacques Potgieter (@jacquespotgieter7) on

Morning session done! @jacquespotgieter7 thanks for always pushing me harder! Fueled by @usnsa @albegeldenhuys

A photo posted by Angelique Gerber (@angeliquegerber83) on

Love spending time with my best friend! @jacquespotgieter7 A photo posted by Angelique Gerber (@angeliquegerber83) on

So good spending time in cape town again with my beautiful girlfriend @angeliquegerber83 ! A photo posted by Jacques Potgieter (@jacquespotgieter7) on

happy valentines day! Big S/O to my amazing girlfriend @angeliquegerber83 who sent me this all the way from south africa! your amazing

A photo posted by Jacques Potgieter (@jacquespotgieter7) on

Happiest day of my life! Missing my beautiful fiancé lots! @angeliquegerber83 A photo posted by Jacques Potgieter (@jacquespotgieter7) on


Lees nou