FOTO Instagram: @jacquespotgieter7

FOTO Instagram: @jacquespotgieter7

Het jy gehoor?

Angelique Gerber se baba is gebore

Ná ’n lang gewag het klein Jacques uiteindelik sy opwagting gemaak. En dit lyk of hy reeds sy aktrise-ma, Angelique Gerber, en rugbyspeler-pa, Jacques Potgieter, se harte gesteel het.

Hul eersteling is in ’n hospitaal in Tokio, Japan, gebore. Die paartjie is in Junie getroud en bly in Japan, waar Jacques rugby speel vir die Munakata Sanix Blues.

Kyk die oulike foto hier:

Dit was omtrent ’n besige jaar vir ons celebs. Kyk wie het ook babas gekry: Bobby van Jaarsveld, Bismarck du PlessisFrancois van CokeNeil Powell, Gavin EdwardsKurt Darren, Behati Prinsloo, Candice Swanepoel, Desiré Gardner, Elizma Theron, Sorina Erasmus.