FOTO Instagram / @angeliquegerber

FOTO Instagram / @angeliquegerber

Het jy gehoor?

Angelique Gerber binnekort ma …

Dis nie meer lank nie, dan is klein Jacques in die arms van sy ma, Afrikaanse aktrise Angelique Gerber. Sy wag nou geduldig in die hospitaal om haar eersteling te ontmoet.

Sy en haar rugbyspeler-man, Jacques Potgieter, het albei die nuus op sosiale media gedeel. Jacques het geskryf dat Angelique in die hospitaal opgeneem is. En die naweek wat kom, is hulle volgens alle aanduidings ’n gesin van drie.

Op die foto is Angelique se ma, Lynette, ook teenwoordig.

Die paartjie is in Junie getroud en bly in Japan, waar Jacques rugby speel vir die Munakata Sanix Blues.

“What God has joined together, let no man separate.” Mark 10:9 @jacquespotgieter7

A photo posted by Angelique Potgieter (@angeliquegerber83) on

Lees nou

Bobby en Karlien se nuwe avontuur

Grammy-wenner Pink is swanger