FOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Charlize Theron of Anna Kendrick – wie lyk die mooiste?

Charlize Theron en Anna Kendrick het onlangs dieselfde rok vir twee verskillende fotosessies gedra – nou wil ons hoor: wie dink jy lyk die mooiste daarin?

Charlize het vir haar voorbladfotosessie met Vogue dieselfde rok gedra as Anna Kendrick in die Amerikaanse Elle.

Anna het dít opgelet en daaroor gespot op haar Twitter-blad:

Wie dink jy lyk die mooiste?

Vul ons vraelys hier in en SARIE.com maak later bekend wie julle dink lyk die mooiste.

Anna Kendrick of Charlize Theron?

  • Charlize Theron
    Charlize Theron
  • Anna Kendrick
    Anna Kendrick

Jou resultaat!

Jy dink Charlize Theron lyk die mooiste. Stuur aan vir jou vriende om ook deel te neem. SARIE.com maak later bekend wie ons lesers dink lyk die mooiste
Begin van voor?

Jou resultaat!

Jy dink Anna Kendrick lyk die mooiste. Stuur aan vir jou vriende om ook deel te neem. SARIE.com maak later bekend wie ons lesers dink lyk die mooiste
Begin van voor?