Anne Hathaway

FOTO: Instagram (@annehathaway1982)

Het jy gehoor?

Anne Hathaway se eersteling gebore

Anne Hathaway en haar man, Adam Shulman, het reeds verlede maand hul eersteling verwelkom, maar dit reggekry om dit tot nou toe geheim te hou. 

Jonathan Rosebanks Shulman is op 24 Maart in Los Angeles gebore.

Die 33-jarige Oscar-wenner het reeds in 2012 vir Vogue gesê sy sien daarna uit om met ’n gesin te begin.

Bron: Vanity Fair en Vogue

Lees nou