FOTO: Instagram annehathaway

FOTO: Instagram annehathaway

Het jy gehoor?

Anne Hathaway is swanger!

Die Oscar-bekroonde aktrise Anne Hathaway en haar regisseur-man, Adam Shulman, verwag hul eersteling, berig E! News

’n Bron na aan die paartjie sê die 33-jarige aktrise is reeds in haar tweede trimester en alles loop sover goed. Sy is vroeër dié week afgeneem waar haar babamaag duidelik sigbaar is.

Kyk HIER na die foto

Volgens Entertainment Tonight is dit glad nie vreemd dat Anne en Adam nog nie dié blye nuus amptelik aankondiging het nie, aangesien hulle baie privaat is en ook in 2012 in die stilte getrou het.

Baie geluk, Anne en Adam!

Bronne: Entertainment Tonight en E! News

Lees ook

ZZZ

Lees hier vir meer inligting!