392611_10150462483052415_132716002414_8706252_1465139180_n
Het jy gehoor?

Ashley Greene DKNY se nuwe gesig

Dié 24-jarige aktrise, beter bekend as die vampier Alice Cullen in die Twilight-rolprente, spog met ‘n  groot reklamebord in Times Square, New York. Sy het ‘n eksklusiewe jaarlange ooreenkoms geteken om in die internasionale DKNY advertensieveldtog te verskyn.

In ‘n Daily Makeover-onderhoud vertel Patti Cohen van Dona Karan (DK) Ashley is die ideale persoon vir die veldtog:

“Ashley is alles wat DKNY is: haar energie, haar gees, haar eklektiese styl. En sy weet hoe om sosiale media te gebruik om met haar wêreldwye gehoor te praat. Dis iets wat vir ons belangrik is.”

  • bymcuxc

    OwOFvM zafyjvrzbzye, [url=http://btdztzzfhquc.com/]btdztzzfhquc[/url], [link=http://ajmtdmrlqyiy.com/]ajmtdmrlqyiy[/link], http://wxxvahxiuyqb.com/