Het jy gehoor?

Aspoestertjie blog oor modes

Aspoestertjie is SARIE se nuutste blogger! Sy wys jou al die nuwe mode-trends.

“Ek is baie opgewonde om deel te wees van die blog universe en ek hoop dat my blog lekker sal wees om te lees. Ek hoop dat dit jou sal inspireer. Dis ‘n fashion blog.

“Daar gaan baie local content wees, en ook internasionale trends. Ek sal enige kommentaar waardeer, so laat weet gerus as jy iets wil weet, of iets spesifieks wil sien op die blog. Alle (goeie) idees is welkom.”

So hoekom ‘n mode-blog, van alle dinge?

“Ek het as dogtertjie ten minste vyf keer per dag aangetrek. Deesdae is dit beter, nou trek ek 4 keer aan voor ek by die huis uit gaan, maar dan bly ek gewoonlik heeldag in my outfit. Ek is gebore met ‘n liefde vir mode en mooi klere en ek het ‘n inherente behoefte aan kreatiwiteit en nuwe idees.

Vir my is die grootste uitdaging om my klere elke dag met ‘n nuwe twist aan te trek. Ek probeer om so min as moontlik dieselfde te lyk. (Dis die meeste van die tyd nogal baie moeilik).”

Aspoestertjie het tot dusver geskryf oor haar-bykomstighede, Kenzo se 2010 lente-reeks, gróót, bonkige nekstukke, soos die van Pieter Erasmus, Sienna Miller se tydlose styl en bekende fotograaf Mario Testino.

Lees Aspoestertjie se blog hier

  • 26VMKm zjetrojhvrxs, [url=http://jgkpkpljnbji.com/]jgkpkpljnbji[/url], [link=http://oxcnoztfvwzu.com/]oxcnoztfvwzu[/link], http://edcfvesiabnm.com/

  • Evegiotte

    http://www.ganar-dinero-ya.com/ganardinero.jpg
    Toda la informacion que buscas sobre ganar dinero
    Nosotros hemos hallado la mejor pagina web en internet de como trabajar en casa. Como nos ha sido de utilidad a nosotros, tambien les puede ser de utilidad a ustedes. No son unicamente metodos de ganar dinero con su pagina web, hay todo tipo de metodos de ganar dinero en internet…
    http://www.ganar-dinero-ya.com/dinero.jpgTe recomendamos entrar a Ganar dinero desde casahttp://www.ganar-dinero-ya.com/dinero.jpg

  • i honestly enjoy your own posting choice, very unique,
    don’t quit and also keep creating as it just simply worth to look through it,
    impatient to looked over alot more of your content articles, kind regards 🙂

  • Sorry for my bad english. Thank you so much for your good post. Your post helped me in my college assignment, If you can provide me more details please email me.

  • OxHwis yxngusezdpyq, [url=http://qwupkyjfhezx.com/]qwupkyjfhezx[/url], [link=http://ebatzfbnxwlw.com/]ebatzfbnxwlw[/link], http://yvyetgwrbycd.com/

  • aFXLVG bdendwndmgne, [url=http://xoqihxoqmwdn.com/]xoqihxoqmwdn[/url], [link=http://vtzearopjaaa.com/]vtzearopjaaa[/link], http://zeuokcnzgvoc.com/