FOTO: Getty Images / Gallo Images

FOTO: Getty Images / Gallo Images

Het jy gehoor?

Avatar-ster Zoe Saldana in Louis Vuitton by Golden Globes

Zoe Saldana, die Amerikaanse aktrise wat onlangs in Avatar te sien was, het gepronk in ‘n pragtige Louis Vuitton-aandrok by vanjaar se Golden Globe-toekennings.

Dié bosbessie-kleurige rok met sy-chiffon-valle, drapeersels en sy-satyn-plooie het tot Swarovski-kristalle in die borduurwerk, berig www.iloubnan.info. Die rok toon duidelik die savoir-faire van die Louis Vuitton-handelsmerk en het meert as honderd werksure gekos om te maak.

Sarie.com wys jou die modes by vanjaar se Golden Globe-toekennings