Kate en Prins George by sy doop in Oktober 2013 FOTO: Gallo Images / Getty ImagesFOTO: Gallo Images / Getty Images

Kate en Prins George by sy doop in Oktober 2013 FOTO: Gallo Images / Getty ImagesFOTO: Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

FOTO: Kate by prins George se doop + kry haar styl

Sarah Burton, die ontwerper van die gesogte mode-handelsnaam, Alexander McQueen, was weereens die naam agter Kate Middleton se stylvolle uitrusting vir prins George se doop. Die vorige keer wat Kate ’n skepping van Sarah gedra het, was op haar troudag; haar trourok natuurlik óók wit soos haar roomkleurige keuse vir die doop. Kate se uitrusting was elegant en simplisties met plooi-detail oor die bo-stuk. Tesame met Kate se kopstuk en haar ballet-styl hakskoene, was al die aandag beslis op Kate en haar babaseun.

Fanie Cronjé, SARIE se styl- en sosiale redakteur, sê:

Kate lyk soos gewoonlik stylvol en die roomkleurige Sarah Burton vir Alexander McQueen is ‘n treffer. Die uitrusting trek genoeg aandag sonder om uitspattig te wees. Die valle maak dié klassieke styl opwindend, terwyl die peplum-styl van die baadjie steeds in die mode is. Die fasinator is protokol, of jy daarvan hou of nie. Sy lyk perfek. Daai hare, grimering én skoene!

Britain's Prince William carries his son Prince George as they arrive for his son's christening at St James's Palace in London

Prins George (FOTO: Reuters)

Kry die Hertoging se styl in die SARIE-winkel:

Shimmer jacquard peplum jacket

A-line pencil skirt en Carina high heels

sc1309july17picrfa10005Barbados blazer

Pavona sateen dress en Platinum high heels

sc1305may21picskd0031Flower alice band