sr1008praatmet01_stephanie_pistel
Het jy gehoor?

Baba op pad vir ‘rocker’ Arno!

Hy het gister op sy Twitterblad geskryf, ‘Dis ’n seun’, en só hul stilte van die afgelope maande verbreek. Dit het gepaard gegaan met dié sonar-foto wat hy op Twitter en Facebook gedeel het.

Arno en Melanie se sonarfoto

Melanie het almal op haar Twitterblad bedank vir hul mooi wense en gesê sy kon nie wag om die nuus met almal te deel nie.