• Marietjie Mostert

    Wat n pragtige mamma, Shalk jy sal haar en jou baba baie mooi moet oppas, want hul dierbaar – dis jou juwele in die lewe.

  • Theresa

    Ag moeder, hy is pragtig!

  • Katie

    Ons soek nog foto’s!! Dankie vir hierdie een, maar ons soek nog foto’s van die oulike dingetjie!