Schalk burger Michele lees nou blocks
Het jy gehoor?

Babafoto van Schalk Burger lyk nes sy seuns

Die gewilde Springbok-rugbyspeler Schalk Burger vier vandag se 32ste verjaardag. Sy vrou, Michele, het hierdie oulike foto van hom as kind op haar Instagram-profiel gedeel met die onderskrif: “Ek kan nie glo hierdie gesiggie word vandag 32 nie.”

Screen Shot 2015-04-13 at 2.30.00 PM

Michele deel ook gereeld foto’s van hul blondekopseuntjies, Schalk Jr. (3) en Nicol (1), wat op ’n haar na hul pa lyk.

Miss these faces already – Here I go ✈️

A photo posted by Michele Burger (@micheleburger1) on

 

Lees ook: