FOTO Instagram / @entertainmentweekly

FOTO Instagram / @entertainmentweekly

Het jy gehoor?

Beauty and the Beast se lokprent is uit!

Ons is so opgewonde, ons is so opgewonde, ons is so opgewonde! Ja, die lokprent vir Emma Watson en Disney se Beauty and the Beast is amptelik vrygestel.

Die fliek word in 2017 vrygestel. Emma en Dan Stevens, bekend vir sy rol as Matthew Crawley in Downton Abbey, speel die hoofrolle.

Kyk die lokprent hier:

Lees nou

Angelique Gerber binnekort ma …

Dié babanaam gewild onder die celebs