FOTO: Facebook/ IPalais Princier de Monaco - Prince's Palace of Monaco

FOTO: Facebook/ IPalais Princier de Monaco - Prince's Palace of Monaco

Het jy gehoor?

Beeldskone prinses Charlene op Monaco se Nasionale dag

Die prinses van Monaco met haar SA wortels, Charlene Wittstock, het asemrowend gelyk op Monaco se Nasionale Dag.

Charlene en prins Albert se tweeling, wat in Desember hul eerste verjaardag sal vier, het saam met hulle op die balkon verskyn waar hulle die publiek van Monaco gegroet het.

Die hele koninklike familie het ook die geleentheid bygewoon.

Hier is foto’s van die spesiale dag:

Prins Albert en prins Jacques

Prinses Charlene en prinses Gabriella

Prinses Charlene

Prinses Charlene met prinses Gabriella en prins Albert met prins Jacques

Prinses Caroline

 

Lees ook