FOTO: Instagram / @behatiprinsloo

FOTO: Instagram / @behatiprinsloo

Het jy gehoor?

Behati en Adam se dogtertjie is hier!

Die Namibiese model Behati Prinsloo (27) en haar sanger-man, Adam Levine (37), se eersteling het gekom! En volgens E! News is dit ’n dogtertjie en haar naam is Dusty Rose. 

Behati en Adam het 2012 begin uitgaan en in 2013 verloof geraak. Die paartjie is in 2014 voor vriende en familie in Mexiko getroud.

Adam is die hoofsanger van die rockgroep Maroon 5 en Behati is ’n Victoria’s Secret-model. Adam is ook ’n mentor op die Amerikaanse weergawe van The Voice.

A photo posted by Behati Prinsloo Levine (@behatiprinsloo) on

34 weeks

A photo posted by Behati Prinsloo Levine (@behatiprinsloo) on

#CARTLIFE

A photo posted by Behati Prinsloo Levine (@behatiprinsloo) on

Baie geluk, Behati en Adam!

Lees nou