Het jy gehoor?

Behati Prinsloo weer op gesogte Vogue-voorblad

Die Namibiese skoonheid en Victoria’s Secret Angel Behati Prinsloo verskyn op die voorblad van die nuutste uitgawe van die Brasiliaanse Vogue

“Ek is mal oor my voorblad,” het die 26-jarige supermodel op haar Instagram-blad geskryf.

Behati Prinsloo

Dit is nie die eerste keer dat Behati se gesig op die voorblad van ’n Vogue-tydskrif verskyn nie.

Behati en Adam Levine, die hoofsanger van Maroon 5, is verlede jaar getroud en wil binnekort kinders hê.

FOTO: Instagram behatiprinsloo

Boks vir sports by ’n 80’s-partytjie. FOTO: Instagram behatiprinsloo

Lees ook