Het jy gehoor?

Bekende akteur stof Clooney uit as wêreld se sexyste man

Dit net ‘n dag na sy eks-vrou, Scarlett Johansson, as GQ se babe of the year aangewys is, berig www.thecelebritycafe.com. Dit is die 25ste jaar wat People ‘n sexy-man-van-die-jaar bekroon.

“Ek was ‘n regte goofball toe ek jonger was en het deur puberteit in my vroeë 20’s gegaan. Dit was nogal ‘n probleem, want ek’t soortvan tot op 21 soos ‘n baie atletiese meisie gelyk…” het Reynolds gesê. (Dis moeilik om te glo.)

George Clooney wie hierdie toekenning al meer as een keer gewen het, sê hy’s bly vir Reynolds. En as ‘n grap het hy bygesê dat hy bly is Brad Pitt het dit nie weer gewen het…