lindsay_lohan
Het jy gehoor?

Bekende aktrise in rol van Elizabeth Taylor

Die gesprekke om Lohan vir die rol te kry is tans aan die gang. Die projek is nie ‘n nuutjie nie en Lifetime-netwerk werk reeds ‘n geruime tyd hieraan. Die vervaardiger Larry Thompson staan aan die stuur van sake. 

Lohan, ‘n voormalige kindermodel wie nou ‘n sangeres/aktrise is, het soos Taylor besondere hoogtepunte en laagtepunte in haar loopbaan beleef. Lohan is ook onlangs aangewys as die nuwe gesig van Jag Jeans

Klik hier om ‘n video van Lohan se moontlike Taylor-rol te kyk.