Het jy gehoor?

Bekende Hollywood-ster se ma ‘n voormalige SA model

Hulle het twee dogters gehad voor hulle geskei is, Sienna en die mode-ontwerper Savannah. (Bron: www.savetheassistants.com)

Het jy geweet?
Sienna is byna in ‘n teater gebore. Haar ma het begin kraampyne kry terwyl sy in 1981 die ballet Die Neutekraker in New York gekyk het. (Bron: people.com)