FOTO: Instagram @juanita_du_plessis

FOTO: Instagram @juanita_du_plessis

Het jy gehoor?

Bekende ma’s en dogters wat na mekaar lyk

 

Dié dogters lyk op ’n haar na hul bekendes ma’s …

Juanita du Plessis en Franja du Plessis

Franja se loopbaan is op dreef en met haar eerste vollengte musiekfilm, As jy sing, agter haar naam, leef sy nie meer in haar gewilde ma, sangeres Juanita du Plessis, se skadu nie.

FOTO: Instagram @juanita_du_plessis

FOTO: Instagram @juanita_du_plessis

Lees ook: Juanita: “Ek droom groot vir my kinders”

Blythe Danner en Gwyneth Paltrow

Gwyneth Paltrow is wêreldbekend, maar min mense weet dat haar ma ook ’n aktrise is.

Só het Blythe Danner (nou 71) op 30 jarige ouderdom gelyk:

Blythe Danner

En só lyk haar dogter, Gwyneth

FOTO: Gallo Images / Getty Images

FOTO: Gallo Images / Getty Images

Lees ook: Gwyneth Paltrow en Chris Martin skei

Elsabé Daneel en Roeline Daneel

Elsabé Daneel en haar dogter Roeline

 

Lees ook: Elsabé Daneel se aktrise-dogter ‘n ‘nerd’ met woema!

Susan Sarandon en Eva Amurri

FOTO: Instagram  @4evamartino

FOTO: Instagram @4evamartino

FOTO: Instagram  @4evamartino

FOTO: Instagram @4evamartino

Lees ook: Thelma & Louise is terug!

Goldie Hawn en Kate Hudson

8-August-1996-567

Lees ook: Kate Hudson praat trouplanne

Hou SARIE.com dop vir nóg ma en dogters én pa en seuns wat soos mekaar lyk

Lees ook