debora
Het jy gehoor?

Bekende SA TV-vrou wen gróót oorsee

Die toekenning gaan jaarliks aan mense van Italiaanse afkoms wat hul uitstaande loopbane binne kreatiewe en innoverende bedrywe bou, berig The Citizen.

Debora Patta is bekroon vir haar suksesvolle loopbaan as joernalis en haar bydrae tot die kommunikasiebedryf in SA.

“Hierdie toekenning is ook ‘n eerbewys aan 3rd Degree en e.tv, wat ‘n groot bydrae in Afrika lewer,” het Patta gesê, wat ook in 2009 die Vodacom Women in the Media-toekenning gewen het. Vroeër in 2010 is sy ook aangewys as SA se Most Influential Women in Business and Government.

  • Dee

    Debora Patta kan HOEVEEL toekennings kry vir al wat ek omgee… dit beteken vir my absoluut niks. Haar arrogansie en blote tekort aan respek maak dat ek haar glad nie wil sien nie!