FOTO Facebook

FOTO Facebook

Het jy gehoor?

Bekende sanger veg om sy lewe

Die bekende Suid-Afrikaanse kwaito-sanger Mandoza is aan’t veg om sy lewe.

Volgens Times Live is breinkanker by Mandoza gediagnoseer. Hy het in 2015 kankerbehandeling ondergaan, maar die siekte het ongelukkig na sy brein toe versprei.

Sy vrou, Mpho, het aan Times Live bevestig dat Mandoza by die huis is, maar sy wou nie meer uitwei nie. Hy is glo geweldig swak.

Sy familie het ’n verklaring op sosiale media gedeel.

Screen Shot 2016-09-06 at 4.30.39 PM

Mandoza is veral bekend vir treffers soos 50 50 en Nkalakatha.

Vir die volledige storie, besoek Times Live.

Lees nou

5 nuusstories waaroor almal praat

SA video gaan viral!

Paralimpiese Spele: só werk klassifikasies