FOTO Gallo Images / Getty Images

FOTO Gallo Images / Getty Images

Het jy gehoor?

Dit reën babas vir bekendes – kyk net!

Die afgelope naweek het ’n paar bekendes babas ryker geword.

Die Blitsbokke se afrigter, Neil Powell, het Vrydag ’n tweede seuntjie, Caleb Noah, verwelkom wat 4,5 kg weeg! Hy het die goeie nuus op sosiale media gedeel.

Die Nambiese supermodel Behati Prinsloo en die sanger Adam Levine se eersteling is ook Vrydag gebore. Die paartjie het haar Dusty Rose genoem.

Words can’t describe Dusty Rose Levine 9/21/16

A photo posted by Behati Prinsloo Levine (@behatiprinsloo) on

En die Suid-Afrikaanse ultramarathon-veldloper Ryan Sandes het gister ’n seuntjie, Max, verwelkom wat 4 kg geweeg het. Hy het dié oulike foto op Facebook gedeel:

Dié bekendes wag nog op hul babas

Supermodel Candice Swanepoel

Agua docesweet water

A photo posted by Candice Swanepoel (@angelcandices) on

Aktrise Rolanda Marais

Still trying to comprehend …. #30weekspregnant #magicaltime #firsttimemom A photo posted by Rolanda (@rolandamarais) on

Voormalige Mej. Wêreld Rolene Strauss

Aktrise Angelique Gerber

Aktrise Olivia Wilde

Aktrise Blake Lively

Aktrise Natalie Portman

Aktrise Marion Cotillard 

Realiteitsterre Rob Kardashian en Blac Chyna

Rob and Chyna E!

A photo posted by Blac Chyna (@blacchyna) on

Akteurs Mila Kunis en Ashton Kutcher

Lees nou

Liev en Naomi se paadjies skei ná 11 jaar

Die kuif kraai weer koning! Kies die regte een vir jou