Het jy gehoor?

Bekendes se kinders is lekker snoesig in die koue

Plaaslike bekendes het foto’s van hul kinders op sosiale media gedeel wat wys hulle is gereed vir die winter. Kyk net hoe stylvol en snoesig!

Bobby van Jaarsveld se kinders, Sion en Leben, is lekker warm in hul sweetpakke en Crocs.

FOTO: Instagram @bobbyvanjaarsveld

FOTO: Instagram @bobbyvanjaarsveld

Jenna Pietersen en Jack Parrow se dogtertjie, Ruby, se mus hou beslis die koue uit.

FOTO: Instagram@jennapietersen

FOTO: Instagram@jennapietersen

 Minki van der Westhuizen se Elise en Katrien is baie stylvol aangetrek vir die koue.

FOTO: Instagram@minkivanderwesthuizen

FOTO: Instagram@minkivanderwesthuizen

Lee-Ann Liebenberg se kinders, Gia en Gabriella is die toonbeeld van snoesig.

Arno Jordaan se seun, Milan, lyk te kostelik! Hy is omtrent gepantser teen die koue …

FOTO: Facebook

FOTO: Facebook

Janez Vermeiren se jongste seun, Vincent, is baie modieus met sy oorbroek.

FOTO: Instagram @janez_vermeiren

FOTO: Instagram @janez_vermeiren

Hou jou kroos ook lekker warm met dié kopies

Blou mus wat met die hand gebrei is. Koop dit by Spree

Hello Kitty-handskoene Koop dit by Spree

Die oulike afmou baadjie is perfek vir ekstra hitte op koue wintersdae. Koop dit by
Spree
http://www.spree.co.za/eco-punk-fur-bodywarmer-grey/product/Y0KHD63?utm_source=Spree&utm_medium=Article&utm_campaign=Wintersklere

Lekker warm skoen. Koop dit by Spree

Warm baadjie met kappie. Koop dit by Spree

Spiderman-pantoffels. Koop dit by Spree

Langmou hemp met bypassende kouse. Koop dit by Spree