FOTO: Instagram @madonna

FOTO: Instagram @madonna

Het jy gehoor?

Bekendes se vreemde fobies

Gedink jou vrees vir hoogtes of die donker is ongegrond? Lolwot het ’n lys saamgestel van die meer vreemde fobies onder bekendes. 

Madonna (hooffoto) is volgens dié webtuiste toe nie so vreesloos soos ons gedink het nie. Dié musiek-ikoon is glo bang vir donderweer.

Die Pirates of the Caribbean-akteur Orlando Bloom vrees varke.

orlando bloom

En die voormalige sokkerheld David Beckham dat sy klere dalk nie bymekaar pas nie!

David Beckham

Die kletskoningin Oprah Winfrey het weer ’n fobie vir kougom.

oprah

Klik HIER vir die volledige lys.

Lees ook