FOTO: Leana Clunies-Ross

FOTO: Leana Clunies-Ross

Het jy gehoor?

Bekendes soos Karlien van Jaarsveld se ánder talente

Talle bekendes, soos die Afrikaanse sangeres Karlien van Jaarsveld, het ook ander talente en belangstellings. Kyk net na dié foto’s wat hulle op sosiale media gedeel het. 

Wanneer Karlien nie sing of haar ding op die Strictly Come Dancing-dansvloer doen nie, brei sy.

FOTO: Instagram karlienvanjaarsveld

FOTO: Instagram karlienvanjaarsveld

Die aktrise en model Tanya van Graan sit graag haar beste voetjie voor. Sy glo dat dans een van die kortpaaie tot geluk is.

FOTO: Instagram  tanyavangraan

FOTO: Instagram tanyavangraan

Onder daardie pienk tuinhandskoene, is Elma Smit se groen vingers. Die TV-aanbieder spog met haar opbrengs: “Boer is ’n vrou,” het sy op haar Instagram-blad geskryf.

Elma Smit

Die rugbyspeler Morné Steyn en sanger Arno Jordaan is albei heel gemaklik op die gholfbaan.

Morne Steyn en Arno Jordaan   mornesteyn

Morne Steyn en Arno Jordaan mornesteyn

Die sanger John Legend en sy vrou, die model Chrissy Teigen, maak gereeld kos van restaurantgehalte. Lees haar blog vir interessante idees.

FOTO: Instagram  johnlegend

FOTO: Instagram johnlegend

Lees nou