• Danie Smith

    Almal cute, wie was nie cute toe hulle klein was nie?

  • Pieter

    Van hulle is nog steeds cute!

  • Kosie

    Waar is Malema se Baba-foto’s???

    Suid Afrika het darem self BITTER mooi vroumense!!!

  • Victor

    Toe oulik en nou pragtig!

  • Jasmine

    Ek kan nie glo hier is vier mans wat Sarie se webblad besoek het nie…

  • Ina kruger

    Maar dieselfde as enige baba fotojies, geen uitsondering

  • Sammy

    WIE DE BLIKSEM IS HIERDIE MENSIES? Ek dog dis foto’s van "bekendes". Kos darem ook min om "CELEB" genoem te word deesdae.

  • Susie Kruger

    Dankie dat julle dit met ons gedeel het so baie wil nie vir ons wys nie

  • waha

    Almal lyk nou nog so deur die mis soos toe hul klein was..Hanna is lekker though, net nie op die fotos